1 Broers, ons wil hê julle moet weet van die genade wat die gemeentes in Masedonië van God ontvang het. Die Bybel sê dat God ons Skepper is, “die bron van die lewe” (Psalm 36:9; Handelinge 17:28). En die Bybel sê ook dat daar “’n opstanding van die regverdiges sowel as die onregverdiges sal wees” (Handelinge 24:15). Net sodat ons die omvang van God se genade kan verstaan, gee Hy baie voorbeelde in die Bybel, in besonder, die voorbeeld van die apostel Paulus. Saamgestel deur Kruispad-redaksie God se kinders kan staatmaak op sy beloftes. In sy groot ontferming het Hy ons die nuwe lewe geskenk deur die opstanding van Jesus Christus uit die dood. Volgens die Bybel is dit verkeerd om iemand dood te maak selfs wanneer dit lyk asof die persoon definitief en binnekort sal doodgaan. (Romeine 3:20, NIV). ^ par. Hoewel God mense die hoop gee om vir ewig te lewe, het diere nie dieselfde hoop nie (Romeine 6:23; 2 Petrus 2:12). Die sonde sal nie oor julle regeer nie, want dit is nie die wette wat oor julle regeer nie, dit is die genade van God wat oor julle regeer. Maar wanneer ons in Jesus glo, is dit presies wat met ons gebeur. Die Bybel sê nie dat ’n mens die sterfproses moet verleng wanneer dit duidelik is dat die persoon binnekort gaan sterf nie. Maar later het ’n ander man gelieg en gesê dat hy gedoen het wat Saul gevra het. Maar dit is nie nodig om tot die uiterste te gaan om jou lewe te verleng as jy besig is om te sterf nie. En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie; julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van God in julle woon. Deur sy groot liefde het Hy ons wat dood was as gevolg van ons oortredings, saam met Christus lewend gemaak. Hy was ’n buite-egtelike kind. Hy gee vir ons genade (mercy), en behandel ons nie soos ons behandel moet word nie. ^ par. ... Baie dikwels kom daar ʼn vraag oor “wat sê die Bybel oor Laastens, is dit 'n woord, woordsegment of frase wat gesoek word. Daar is "Ahavah," wat verwys na God se blywende liefde vir Israel, baie soos die liefde tussen man en vrou. (Hierby skaar ek … God se Woord word ondergeskik gemaak aan die mens se denke, navorsing en besluite. Tragiese gebeurtenisse—Verlies van gesondheid. — Spreuke 12:10. Daar is geen bewyse in die Bybel dat Abraham of sy kinders weer tiendes gegee het nie. Ons verdien die straf, maar in Sy groot genade laat die Vader ons straf op Sy Seun val. En Dawid was iemand wat dieselfde beskouing gehad het van hierdie saak as God. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ‘n gawe van God.”, Hebreërs 4:16: “Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.”, 1 Petrus 1:3: “Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Maar dit beteken nie dat ’n persoon wat in elk geval gaan sterf, mediese behandeling sal kies omdat hy dink dat dit sy lewe sal verleng nie. 10. Required fields are marked *. Hy verwys ook na Job, wie se volharding beloon is deur “waarop die Here dit laat uitloop het” (Jak 5:11). — 2 Samuel 1:6-16. In God se oë is lewe baie kosbaar. En gelukkig vertaal die vertalers ook soms die woord ‘mercy’ met barmhartigheid of ontferming! Medelye is om vrygemaak te wees van veroordeling. En dan leer dit ons ook van al die dinge wat ons kan doen, omdat ons kinders van God is. Ek kan dit voel. Prof. Johan Malan Aug. 2007) God is die bron en verpersoonliking van ware liefde. Die eerste persoon wat ’n tiende gegee het waarvan ons in die Bybel lees, is Abram (Abraham) (Genesis 14:18-20; Hebreërs 7:4). Sien jy die genade? 11. * Maar dit het ’n gebalanseerde beskouing wanneer dit kom by lewe en die dood. Dit is vriendelikheid van God wat ons nie verdien nie. Vind uit watter drie stappe jou kan help om ’n chroniese siekte te verduur. Leer meer oor God se genade. Jesaja het geprofeteer, “En hulle sal die ou puinhope bou, die verwoeste plekke uit vroeër dae weer oprig en die verwoeste stede weer nuut maak wat woes was van geslag tot geslag” (Jesaja 61:4). Hoewel ons nie wil doodgaan nie, hoef ons nie daarvoor bang te wees nie. Instrumente van sy genade – Chris Jones Jesaja 61:1-2; Lukas 4:16-30. Dit het Hy gedoen deur die wedergeboorte wat die sonde afwas, en deur die Heilige Gees wat nuwe lewe gee.”, Efesiërs 2:8: “Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Ek het God se Gees ontvang – “Die Gees wat ons ontvang het, is nie die gees van die wêreld nie, maar die Gees wat van God kom. Kruispad kyk na 10 beloftes wat God in die Bybel aan gelowiges gee. Dit is jammer dat ons in Afrikaans net een woord vir genade het. Maar as iemand die … Gesinne, kinders, en bejaardes, wat die slagoffers van omstandighede buite hulle beheer is, se nood neem toe. Ons sien dikwels in die Bybel baie voorbeelde van mense wat met geduld saam met God gestap het. Ondersteuners van standpunt 2 kan nie die genade van redding ontken nie, want daar is ook genoeg dele in die Bybel wat standpunt 1 ondersteun. Die dood is ons grootste vyand, die gevolg van ons sondige toestand (Romeine 5:12; 1 Korintiërs 15:26). Volksgenote word opgeroep om te help. Your email address will not be published. Uit genade is julle gered!”, Titus 3:4: “Hy het ons verlos, nie op grond van iets wat ons vir ons vryspraak gedoen het nie, maar op grond van sy eie ontferming. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.”, Efesiërs 1:7: “Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God.”, Handelinge 20:24: “Maar al is my lewe vir my kosbaar, reken ek dit van geen belang nie as ek maar net my lewenstaak kan voltooi en die dienswerk wat ek van die Here Jesus gekry het, kan klaar maak: dit is om die evangelie van God se genade te verkondig.”, 2 Korinthiërs 12:9: “Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. In hierdie messiaanse Bybelstudie oor die Bybelse leer aangaande God se genade, word die onderwerp in elf kategorieë behandel. Woorde is … Toe hy gedurende ’n oorlog dodelik gewond is, het hy sy dienaar gevra om hom te help om sy lewe te neem (1 Samuel 31:3, 4). Dit het Hy gedoen, nie op grond van ons dade nie, maar op grond van sy eie besluit en die genade wat Hy van ewigheid af in Christus Jesus aan ons geskenk het.”, Johannes 1:14: “Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Maar die Bybel sê ons is gered deur genade. Genade is sekerlik een van die belangrikste temas in die Nuwe Testament. Ek is hier om jou te help om jou verhouding met God op ‘n eenvoudige manier te bou op Jesus en die Woord. En ja, dit is nie altyd maklik nie, en ja, die golwe mag soms ruis om jou en jou bang maak, maar Fill. * Maar God verstaan die feit dat mense soms sukkel met geeste-siektes, erge stres of selfs genetiese faktore wat tot selfmoord-neigings kan lei (Psalm 103:13, 14). Psalm 86:5: “U is goed, Here, U vergewe altyd weer, U is getrou teenoor dié wat na U roep om hulp.”, Psalm 145:9: “Die Here is vir almal goed en barmhartig oor alles wat Hy geskep het.”, Efesiërs 2:4-5: “Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. In plaas daarvan dat ons die prys betaal vir ons sonde en ongeregtigheid, stuur God Sy Seun en Jesus sterf in ons plek. Daar is Jakob wat almal om hom bedrieg het, koning Dawid, beide ’n egbreker én ʼn moordenaar, wat God ’n “man na sy hart” noem en Paulus wat Christene met groot passie vervolg en in … En dit is altyd meer as genoeg! Daar is wel gelowiges wat sonder die Bybel glo, maar dit is ’n rare verskynsel. ... Dit is `n leefstyl volgens God se Wil, en ons weet wat is die plan van God vir jou, Jeremia 29:11 se dis `n toekoms verwagting van voorspoed, geluk, vrede. Almal wat aan Hom wil behoort, moet sy goddelike liefde in hulle harte ontvang en dan volgens die verhewe beginsels daarvan leef: Genade is om barmhartigheid uit te deel na die onverdiende. Daar is ’n groot verskil tussen die genadedood van ’n mens en die genadedood van ’n dier. Dit is ‘n eenmalige gebeurtenis. Oorweeg byvoorbeeld die lewe van Paulus. ~ FRANCIS SCHAEFFER Inspirasie Ben Hooper is in 1870 in die heuwels van Oos-Tennessee in die VSA ge-bore. PRIVAATHEIDSBELEID, https://assetsnffrgf-a.akamaihd.net/assets/m/502018102/univ/art/502018102_univ_sqr_xl.jpg. Wat sê die Bybel oor genadedood? Ek deel graag vandag op Verse Vrydag met jou verse oor die genade van God. 1 Die definisie van genadedood is “om iemand dood te maak wat baie siek of ernstig beseer is sodat hulle nie meer ly nie” (Merriam-Webster Learner’s Dictionary). Die eerste vyf boeke van die Bybel, die Pentateug, is die verhaal van God se genade wat geloofsgemeenskappe laat floreer.. Van die begin af voeg God in sy genade families saam in ‘n geloofsgemeenskap (Genesis).). Wanneer ’n dokter ’n pasiënt help om sy lewe te beëindig, word dit medies-ondersteunde selfmoord genoem. ’n Mens lei af dat die volgende vasstaan: Geen persoon wat sy sonde opreg bely en Jesus as sy saligmaker aanneem hoef te twyfel of hy/sy uitverkies is nie (Johannes 1:12 en Romeine 10:13). Deur die genade van God, die liefde van Jesus Christus en die leiding van die Heilige ... Omstandighede is nie altyd van die veiligste nie maar God se beskerming en alomteenwoordigheid is met my elke dag van my lewe.  |  Daarom veroordeel God dit wanneer ’n mens iemand anders of jouself doodmaak ( Eksodus 20:13; 1 Johannes 3:15 ). God se genade is altyd voldoende. Sy genade word sigbaar in die konkrete lewe van hierdie geloofsgemeenskap (Eksodus).). Die Grootheid van God se Liefde en Genade. Daaglikse oordenkings uit God se Woord. 3 Ek verseker julle hulle het na vermoë, ja, bo vermoë, bygedra. Sy genade word ook spesifiek sigbaar in die geloofsgemeenskap se … Dit lyk asof die tiende wat Abram aan die koning-priester van Salem gegee het, net eenkeer gebeur het. Kan die Bybel my help as ek aan ’n chroniese siekte ly? Die Bybel bespreek nie spesifiek die onderwerp van genadedood nie. Die Bybel verklaar egter duidelik dat mense nie deur hul eie pogings geregtigheid kan bereik nie: "Daarom sal niemand deur die werke van die wet regverdig verklaar word nie, maar deur die wet word ons bewus van ons sonde." Deur middel van die Bybel vertroos hy diegene wat deur ’n moeilike tyd gaan. Dit is verkeerd om iemand se dood te veroorsaak. Die eerste kategorie behandel die oorspronklike Hebreeuse en Griekse woorde … JESUS IS DIE DEUR WAARDEUR JY MOET INGAAN. Die enigste ware verantwoordelikheid van die Christen is dit wat uit God se genade gebore is. Soos byvoorbeeld dat die Bybel nie sentraal moet staan nie. Kom ons sê dit reguit vir mekaar: Ons is 100% afhanklik van God se genade en goedheid. 5:24 Dit praat ook oor die dinge wat God in Christus vir jou gegee het. Die Skrifbeskouing dat die Bybel nie die Woord van God is nie, maar dat dit slegs menslike woorde oor God is wanneer dit as sodanig gelowig aanvaar word, beteken dat die mens die handelende subjek word wat God se Woord deur geloof tot lewe roep, of nie roep nie.