Sosiale ingenieurswese om nasiebou te bevorder, is eerder dikwels teenproduktief en lei tot ’n teenreaksie in die vorm van etniese herlewing. Dit is byvoorbeeld nie vanselfsprekend dat modernisering tot die verdwyning van etniese identiteite sal lei nie. Dec 2010; Larry Nathan Strelitz. Boonop is pogings wêreldwyd om etnisiteit en ander vorme van diversiteit uit te roei, grootliks onsuksesvol.”. Groepe wat tot nasiebou bygedra het. In ’n land soos Soedan het inter-etniese geweld uiteindelik tot afstigting en die skepping van twee nuwe state, Soedan en Suid-Soedan, gelei.”. Uiteindelik, na ‘n lang “debat” oor rugbykwotas, verteenwoordiging van die hele nasie en die voortdurende (onwelkome) inmenging van politiek in ons nasionale sport, is die langverwagte Wêreldbeker-rugbytoernooi van 2015 op hande. We use cookies to improve your website experience. reëls te stel en kontrole te hou oor die spel. Daar word geglo dat die samelewing nie deur die ideologie van eenheid, eenvormigheid en assimilasie nie, maar eerder deur respek vir diversiteit gerig behoort te word. Hoe sport nasiebou kan ondersteun of afbreek How sport can support or detract from nation building HULPBRONNE/ RESOURCES: Verken Lewensorientering Graad 11 Focus Life Orientation Grade 11 AKTIWITEIT/ ACTIVITY: Aktiwiteit/ Activity 7 (bl 76) Aktiwiteit/ Activity 8 (bl … Recommended articles lists articles that we recommend and is powered by our AI driven recommendation engine. Die regering se verantwoordelikheid ten opsigte van die bekamping van aanhelppraktyke word gesteun. - Zakhe Rammekwa. Dit is egter net ’n deel daarvan. Net soos ons paralimpiese swemheldin Natalie du Toit (INLASFOTO REGS ONDER) is Oscar ’n verpersoonliking van die krag in Suid-Afrikaanse sport ondanks die tragedies van die verlede. Derdens die hibridiese model waarvolgens die staat nie as ’n nasionale of nasionaliserende staat beskou word nie. 109 10. Aan die een kant het hierdie situasie in baie gevalle mededinging (in plaas van samewerking) om beheer oor die staat en, aan die ander kant, die marginalisering en vervreemding van minderheidsgroepe veroorsaak. (2011). 2 September 2015 6 kommentare. Rumboll. Nog ’n fundamentele gebrek in nasiebou-teorie waarop Connor wys is die terminologiese verwarring weens die onderskeie betekenisse wat aan die woord “nasie” gekoppel word. Erkennig van natuurlike en kulturele Erfinis. Sport bly ’n sentrale steen in ons nasiebou. 'n Belangrike aspek van dié proses is dat lojaliteit jeens en identifisering met subnasionale groepe (byvoorbeeld etniese of kulturele groepe) minder belangrik word en hul politieke relevansie verloor. In this article the authors examine the ways in which the meanings of the game were re-articulated to offer a momentary salve - for some - in a country still deeply divided by class, race and gender. 62 Bestuur van konflik bl. Diverse groepe word deur opvoeding en politieke deelname by die groter samelewing ingetrek. 5 Howick Place | London | SW1P 1WG. 129 – 134 Notas wat in klas uitgedeel is, spesifiek vir November is … Daarenteen beskou die alternatiewe neopremordiale standpunt kulturele diversiteit as voordelig vir ’n samelewing en ’n skans teen tirannie. Sport word beskryf as ‘n fisieke- (bv. Verskeie ontleders wys voorts daarop dat die doeltreffendheid van die sosiale manipulasie wat met nasiebou geassosieer word dikwels oorskat word. Rolmodelle bl. Sokker as ’n nasionale sport moet aan die voorpunt van ons ontwikkelingsplanne wees. Op die INLASFOTO REGS BO is die Protea-snelbouler Makhaya Ntini… in die apartheidsjare sou kriekettalent soos syne maklik verlore gegaan het. 3099067 South African journalist Drew Forest has pointed out that while rugby was ironically a bequest of imperial Britain, ‘the sport has always been an Afrikaner nationalist project, a form of collective self-assertion against a hostile and uncomprehending world’. People also read lists articles that other readers of this article have read. "Hierdie teoretici het hoofsaaklik gefokus op prosesse van nasionale integrasie en konsolidasie wat tot die vestiging van die moderne staat bydra. Etniese identiteite verkry erkenning deur middel van verskillende instellings en beleid wat openbare ruimte vir hul erkenning bied, terwyl ’n gemeenskaplike nasionale identiteit terselfdertyd bevorder word deur gemeenskaplike instellings en gedeelde waardes en simbole. “Nasiebou behels dus prosesse van “assimilasie”, “akkulturasie” of “amalgamering” vir die totstandbrenging van ’n enkele kultuur, identiteit en taal en die vorming van nuwe lojaliteite en ’n nuwe identiteit wat met die staat geassosieer word. Geweld, oorsake, gevolge, voorkoming bl. Prof. Bornman sê dat ontleders soos Deutsch en Foltz redeneer dat modernisering – met ander woorde die uitbreiding van kommunikasie- en vervoernetwerke, asook toenemende verstedeliking en industrialisasie – lei tot die assimilasie van burgers van afgeleë streke en parogiale groepe in die hoofstroom van die nasionale lewe, die ontbinding van etnisiteit en die verskuiwing van lojaliteite van diverse etniese groepe na die staat. Alles hang af van jou ingesteldheid en benadering tot nasiebou en strewe om lewensvatbare oplossings te vind. Die Springbokgroep is aangekondig en het soos altyd tot aansienlike spekulasie aanleiding gegee. Kulturele vryheid bied ʼn werkbare suksesmodel om blywende en stabiele nasiebou te bewerkstellig. Daar word dus geglo dat die nasie ’n linguisties en kultureel homogene entiteit behoort te wees wat die eenheid van die staat weerspieël. Die boek wys op ’n drieledige tipologie van staatmodelle wat met verskillende standpunte oor diversiteit en nasiebou ooreenstem. Tweededens die bi- of multinasionale staat wat uit twee of meer etnokulturele groepe bestaan. Die gebruik van baie minderheids- inheemse tale is gevolglik beperk tot die gesin, kerk en die kleiner gemeenskap, wat tot die marginalisering en agteruitgang van hierdie tale en kulture lei. Sodoende word die onderdane van byvoorbeeld ’n monarg aktiewe en deelnemende burgers van die nasiestaat. Die ekonomiese belang van die beskerming van minderheidsgroepe vir die staat Die ekonomiese belang van die beskerming van minderheidsgroepe vir die staat. Volgens prof. Bornman beteken die konsep “nasiebou” dikwels verskillende dinge vir verskillende mense. Sy het gesê die moontlikheid word nou ondersoek om geskiedenis verpligtend te maak sodat dit ’n wesenlike bydrae kan lewer om nasietrots en nasiebou te bevorder. Dit is belangrik vir dié ministerie om sy doelwitte te onderstreep.